Video · September 2026

Hoe druk mens daai laaste bietjie uit jou soja boontjies?

Hoe druk mens daai laaste bietjie uit jou soja boontjies?

Dit begin by wat onder die grond gebeur! Ons gesels met Gerhard en Chris van Bontera oor rhizobiums, wortelontwikkeling en hoe Impact, Growmax en Dynamik-T jou sojas kan ondersteun.

Maak seker jy weet waarna jy dié plantseisoen moet oplet.

Vir meer inligting besoek: www.bontera.com/en-za

#Sojabone #Rhizobium #Bontera #Impact #GrowMax #Dynamik-T #FarmSpace #OnsPraatBoer