Kan biologie jou grond én opbrengs verbeter? Lohan van Hoeveldrif Chemikalieë, ’n verspreider van Bontera, deel praktiese resultate met Bontera-produkte en verduidelik hoe dit maklik by bestaande boerderypraktyke ingeskakel kan word.
Besoek hul webtuiste vir meer inligting: www.bontera.com/en-za
#Bontera #Grondgesondheid #BiologieseBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
- 00:00 Waarom ons grond beter moet bestuur
- 00:51 Ontmoet Lohan van Hoeveldrif Chemikalieë
- 02:23 Gewasbeskerming en die boer se toekoms
- 03:16 Wat maak Bontera se biologie anders?
- 05:05 Biologie werk soos ’n rugbyspan
- 06:35 Biologie in droëlandproduksie
- 08:23 Hoe Bontera-produkte toegedien word
- 09:03 Resultate met Bontera Impact
- 09:59 Wortelontwikkeling tydens droogte
- 11:00 Die beskerming van bye en bestuiwing
- 13:13 Waarom Hoeveldrif Bontera kies
- 15:21 Hoe om meer uit te vind