Video · July 2026

Kan gesonder grond jou insetkoste help verlaag?

Kan gesonder grond jou insetkoste help verlaag?

Wessel van Bontera verduidelik hoe IMPACT, GrowMax en DynamicT grondgesondheid, wortelontwikkeling en doeltreffende voedingstofopname ondersteun.

Besoek hul webtuiste vir meer inligting: www.bontera.com/en-za

#Bontera #Grondgesondheid #VolhoubareLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer