Wat kan mens vandag doen vir 'n beter toekomstige sitrus- en makadamia-oes?
Gerhard en Chris van Bontera verduidelik hoe grondgesondheid, wortels en boomreserwes saamwerk—en waar biologiese produkte soos Impact Xtra, Fungibac en Bio-Assist by jou bestaande program kan inpas. Kry jy die meeste uit jou insette?
Vir meer inligting, besoek www.bontera.com/en-za
#Bontera #Grondgesondheid #Boomgewasse #ImpactXtra #Fingibac #Bio-Assist #Sitrus #Makadamia #FarmSpace #OnsPraatBoer
- 00:00 Bontera op sitrus en makadamias
- 00:36 Boomreserwes en volgende jaar se oes
- 01:57 Waar begin jou beplanning ná oes?
- 02:45 IMPACT XTRA: grond en wortels
- 03:43 Waarom is boere skepties oor biologie?
- 05:40 Die voedselketting rondom jou wortels
- 07:05 Hoe kan ’n klein pakkie ’n verskil maak?
- 09:11 Biologie saam met jou chemiese program
- 10:30 Fungibac en die lewe bo die grond
- 12:40 Plantgesondheid en insekdruk
- 14:26 Bio-Assist en ondersteuning teen plantstres
- 16:29 Bio-Assist 100: ontwikkeling en registrasie
- 17:37 Plantreuke en insekte
- 18:41 Meer waarde uit jou bestaande insette
- 19:39 Praktiese toediening in jou boordprogram